Listen

Description

In hierdie opregte gesprek, deel Johnny Louw 'n kragtige persoonlike verhaal oor hoe 'n onverwagse klap op sy beseerde arm deur God gebruik is om hom te genees!! Hy beskryf die pynlike voorval net voor hy moes optree, die skynbare teëspoed, en hoe dit eintlik 'n onderliggende abses laat oopbars het wat nodig was vir herstel. Tot God al die eer!