Listen

Description

Ons moet 'n veilige plek hĂȘ waar ons kan uitrus as die winters van die lewe ons tref. Wie sal jy bel, met wie sal jy gesels en wie sal jy vertrou?