Listen

Description

Vrugte wat mooi lyk en lekker proe is sag en soet. As mense kan ons heeltemal die teenoorgestelde wees; 'stokkerig' en vol splinters. Ons kan nie uit die kerk of 'n kerk konferensie stap en dan net weer soos die wereld leef nie. Ons moet sagmoedig word and nederig word en terugdraai na 'n 'gospel' waar ons opreg lewe en ons lewens neerlĂȘ.