Listen

Description

Die nuwe premier van die Vrystaat, Maqueen Letsoha-Mathae, is onlangs verkies. Die sakeuur het met haar gesels oor haar planne vir werkskepping en ekonomiese groei.