Listen

Description

In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs fokus Harm Engelbrecht op Bybelse waardes as kern van leierskap. Uit Markus 12 bespreek hy Jesus se antwoord op die vraag oor die grootste gebod: liefde vir God en jou naaste. Hierdie beginsel vorm die fondament van ware, waardegebaseerde leierskap.