Listen

Description

Sune Du Preez sluit aan by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens om te gesels oor haar seun Wilmar (14 jaar), wie aan epilepsie ly en hoe dit sy lewe beïnvloed het.