Listen

Description

Brandpunt gesels met Ds Elsa Meyer en Prof Hennie Stander oor die gebruik onder Christen om mekaar party keer buite die konteks van n Skrif se betekenis met n versie te seen en wat die Bybel self te se het oor die gebruik Brandpunt