Listen

Description

Vandag gaan ons weer wildtuin toe, en ons geniet wat die Here omtrend Homself openbaar het in die netjiese Steenbokkie! Natuurwetenskaplike Deon Furstenburg verduidelik saam met Rom 1:20 Goeie Nuus Tyd