Listen

Description

Vandag wys ons marinebioloog, Mariƫtte Wheeler, vir ons hoe uniek en wonderlik die seeperdjie aanmekaar steek en wat die Here omtrend Homself in so 'n oulike vissie openbaar het volgens Rom 1:20. Goeie Nuus Tyd