Listen

Description

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Pasop vir gierigheid” uit Lukas 12:13 Spektrum Podcasts