Listen

Description

Dit is tyd vir die Radiokansel Skattejag Woordkamp 10 - 12 Okt by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord. Ons gesels met Yolande Loots en Izelle Loots, twee van Janine van Niekerk se mede aanbieders oor die fokus van ‘n kamp wat die Woord as ‘n skat die hele naweek vier. Good News Time