Ek gesels met Andrew Buitendach, natuur liefhebber, argitek en iemand wat kan getuig van God se Hand in sy lewe. Hierdie program was uitgesaai 1 Mei, en heruitsending op 15 Mei. Vier Die Lewe