Pastoor Marielle de Vos gesels oor die simboliek van rotse en klippe in die Bybel.
Ds. Ian Coetzee van die Evangelies-Gereformeerde Kerk Tygerberg vertel meer oor die Missions Expo 2025 waar uitreike en sendingorganisasies in die kollig geplaas word. Met Hart en Siel