Listen

Description

Het jy al met ‘n knievervanging, heupvervanging of gordelroos te doen gekry? Vermaaklikheidsjoernalis Martjie Roos deel haar pad hiermee: die fisieke en emosionele uitdagings, erge pyn, inperking van haar daaglikse funksionering, onafhanklikheid en selfvertroue - maar ook hoe haar geloof en die liefde van vriende en familie haar dra. www.mariettesnyman.co.za · Martjie se episode met foto's en notas. · 'n Kykie na Martjie se lewe as 'n vermaaklikheidsjoernalis · www.facebook.com · www.instagram.com · www.linkedin.com