Listen

Description

Daar is van tyd tot tyd ongemak oor dit wat Universiteite wat met Teologiese opleiding gemoeid is sĂȘ en dit wat vanaf die kansels verkondig word. Proff. Tanya van Wyk, Fanie Snyman en Neels Jackson gesels saam. www.radiokansel.co.za