Listen

Description

Ds Richard praat oor die Efod, ampsdrag van die hoëpriester wat in die Ou Testament die volk gehelp het om God se wil uit te vind. www.radiokansel.co.za