Listen

Description

Ons praat oor vroue en die rolle wat hulle in die sendingwêreld vervul. Rita Elmounayer is die CEO van SAT-7 wat Christelike TV uitsaai op 5 kanale. Sat-7 · www.radiokansel.co.za