Bianca van The Local Choice Apteek Hartenbos, brei vandag meer uit oor nappy rash, wat is dit?
Oorsake van nappy rash in beide doekverwante uitslag asook nie-doekverwante uitslag, asook die effektiewe manier om nappy rash te behandel en ‘n paar goeie wenke.