Listen

Description

Waarom sê ons jy kan die dráák met iemand steek? En wat op aarde is die

kluts wat jy so maklik kan kwyt raak? Op Afrikaans.com se webwerf is

pragtige visuele uitbeeldings van 'n hand vol Afrikaanse idiome. Su-an en

Gerhard gesels oor 'n paar hiervan, asook waar enkeles vandaan kom. Meer oor die podsending