Listen

Description

Hoe oud was jy toe jy vir die eerste keer van drake geleer het? En aan

hoeveel flieks of stories kan jy dink waarin daar drake voorkom? Su-an en

Gerhard gesels in hierdie aflewering oor waar hierdie mitiese gediertes

vandaan kom en watter belangrike rol hulle steeds in ons moderne kultuur

speel. Meer oor die podsending