Listen

Description

Toffie (ook bekend as tameletjie) is ʼn lekkerny wat bekend is in elke Suid-Afrikaanse huis. Maar wanneer het mense vir die eerste keer toffies begin maak? Su-an en Gerhard gesels oor die herkoms van toffie en wat die verskil is tussen toffie en tameletjie. Bring jou koffie, gryp ʼn toffie, en kom kou saam aan dié tameletjie. Meer oor die podsending