Listen

Description

Hoeveel uitdrukkings ken jy met die woord “Jan” of “Jack” in? Waarom kom hierdie name só gereeld as woorde en idiome voor in ons taal en kultuur? Su-an en Gerhard gesels oor wie dié Jan en Jack nou eintlik was en kom agter die herkoms gaan ver terug in die tyd. Meer oor die podsending