Listen

Description

Dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus, sĂȘ daar sal sterk opgetree moet word teen die betrokkenes wat die naam van die polisie se BBP-beskermingsdiens deur die modder sleep. Maroela Media Nuus