Ouers en voogde wat hul kinders volgende jaar vir gr. 1 of -8 in Gautengse skole wil inskryf, moet kennis neem dat die aanlyn registrasieproses op 15 Junie 2023 om 08:00 open. DiƩ tydperk loop op 14 Julie 2023 om middernag ten einde. Alana Bailey van AfriForum moedig ouers aan om die registrasieproses so gou moontlik af te handel om te verseker dat hul kinders in die skool van hul keuse geplaas word. Maroela Media Nuus