Listen

Description

Die DA het sy skok oor die moord op Mike Pattinson van Harrismith, Vrystaat, te kenne gegee en moedig boere en landelike inwoners aan om hul veiligheidsmaatreƫls op te skerp. Maroela Media Nuus