Listen

Description

Kol. Amanda van Wyk, polisiewoordvoerder, sĂȘ die 21-jarige en 59-jarige verdagtes was van Suid-Afrika na Nederland via Dubai onderweg toe polisiebeamptes hulle onderskep het. Maroela Media Nuus