Listen

Description

Julius Malema, die EFF-leier, se aanhitsing van geweld teen boere ongeag hul ras, en wit mense in die algemeen, is goed gedokumenteer en die VF Plus en ander het oor die jare al verskeie klagte teen hom ingedien, sĂȘ dr. Pieter Groenewald, leier van die VF Plus. Maroela Media Nuus