Listen

Description

Volgens Marais de Vaal, AfriForum se adviseur vir omgewingsake, het AfriForum sterk kapsie gemaak teen die voorgestelde waterregulasies van die departement aangesien dit nie net ontspanningswatergebruikers soos hengelaars, boot- en seiljagvaarders, toerisme-operateurs en oewer-grondeienaars se gevestigde regte sou vertrap nie, maar ook sou neerkom op ’n growwe oorskryding van regeringsmag. Maroela Media Nuus