BRICS is vol aan die gang en meeste vermoed dit is 'n "halfgebakte" steen. Cyril het wel 'n nuwe van gekry naamlik "Ramafosa" en China stuur generators. Binnekort gaan Suid-Afrika Avo's uitvoer na China. Kgosientsho Ramokgopa het glo skaam gekry voor die Chinese en sĂȘ "hulle werk mos baie vinniger" as wat ons in Suid-Afrika werk. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube