Listen

Description

🎙️ Welkom by Baasraak Oomblik – daardie oomblikke wat alles verander het.



Hier gesels Coach Freek Vermaak en Atman Samuels oor daardie een ontmoeting, daardie een gebed, daardie een Baasraak oomblik toe God se genade iemand se lewe radikaal verander het.



Elke week neem ons jou saam terug na plekke waar God beweeg het — tronke, skole, strate, sportvelde en gemeenskappe — waar ons getuienisse en hoogtepunte deel van die afgelope 24 jaar se bediening.



👊 Lewens is herstel.

đź’Ą Bande is gebreek.

đź‘‘ Jesus het ingekom.



Sluit aan vir diep gesprekke, vars stories, en daardie onvergeetlike oomblikke van oorwinning wat net God kon bring.



Baasraak Oomblik – want een oomblik met Jesus verander alles.



Volg ons op Sosiale Media:

Websiteâ–ş https://www.baasraak.tv/

WhatsApp Kanaal â–ş whatsapp.com/channel/0029Vb6lAk18kyyMFfJpYx2R

Instagramâ–ş instagram.com/baasraak.tv

Facebookâ–ş / baasraak

TikTokâ–ş tiktok.com/@baasraak



Ondersteun die Baasraak Uitsaai Netwerk Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons Baasraak Lewendige Stroom - 13 Julie 2025 · Website · YouTube Kanaal · Facebook