Listen

Description

Coach Freek se Preek by die Manne van die Woord Pretoria Oos Byeenkoms in 2015.



Welkom by Brultyd – jou oggend-aanroep tot geloof, vuur en fokus!

Elke Maandag, Woensdag en Vrydag om 06:00 bring ons vir jou kragtige Woordboodskappe van verskeie predikers en sprekers om die brul van God in jou wakker te maak.



🦁 Sluit aan by God se Leeutrop – waar Jesus, die Leeu uit die stam van Juda, ons Leier is!



Hier gaan jy geestelik versterk word met:

✅ Kort en kragtige oggend-woorde

✅ Motivering vir jou geloof

✅ Aanlyn bediening direk uit Suid-Afrika

✅ Woord-gebaseerde inspirasie vir die dag



👉 Moenie vergeet om in te teken en te deel nie!

🎥 Kyk meer op: https://www.baasraak.tv

📲 Volg ons op Facebook, Instagram, TikTok en YouTube – @baasraak.tv



#Brultyd #Leeutrop #OggendWoord #Baasraak #LeeuVanJuda #ChristelikeMotivering #AanlynBediening YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak