Listen

Description

In hierdie kragtige Brultyd-uitsending deel ons die aangrypende getuienis van Andries Venter – ’n man wat diep in satanisme vasgevang was en homself fisies in die hel bevind het. Hierdie getuienis, opgeneem tydens een van ons manne-ontbyte in 2007, wys hoe geen mens te ver verlore is vir God se genade nie.



Laat Andries se verhaal jou geloof versterk en herinner aan die reddende krag van Jesus Christus – die Leeu uit die stam van Juda!



👉 Deel dit met iemand wat hoop nodig het.

🔔 Teken in vir meer kragtige boodskappe en getuienisse.



Volg ons op Sosiale Media:

Website► https://www.baasraak.tv/

WhatsApp Kanaal ► whatsapp.com/channel/0029Vb6lAk18kyyMFfJpYx2R

Instagram► instagram.com/baasraak.tv

Facebook► / baasraak

TikTok► tiktok.com/@baasraak



Ondersteun Baasraak TV Finansieel: https://www.baasraak.tv/ondersteun-ons



#Brultyd #Getuienis #AndriesVenter #BaasraakTV #JesusRed YouTube Kanaal · Webblad · Ondersteun Baasraak