FINFIKS Episode 2 - Jou adviseur Die Real Brekfis span gesels met die 2 kenners oor die belangrikheid van n regte adviseur en die verhouding tussen jou en die adviseurs.