Listen

Description

Saterdag vind die jaarlikse Laeveld Interhoƫr-atletiekbyeenkoms by Lowveld High plaas. 100.5FM saai regstreeks uit vanaf die geleentheid en Mopani maak dit moontlik. Rita Visagie kuier by Sonop Ontbyt om die besonderhede te deel.