Sue Pyler is 'n radio-aanbieder op RSG, 'n MC en 'n motiveringspreker.
Ons praat oor die realiteit van bruin-wees in 'n oorwegend wit skool, universiteit en werksplek.
Sue was 'n 98% Wiskunde-student en nou 'n 110%-alles 😉⚡️🚀
A Force of electric energy, so eerlik soos sy energiek is.
Liefde tot daar waar jy is! 💚💚💚