MASSIVE ANNOUNCEMENT!
GELIEFDES!ย
Hierdie podcast is nou JOUNE ๐ฆ
Luister na hierdie 2 en 'n half minuut stukkie magic van almal se vriend @peachvanpletzen en word deel van hierdie podcast-revolusie...ย
Na jy geluister, stuur jou cv na soloophymaardielewe@gmail.com as jy 'n aanbieder wil wees op 'nย topic of/en gas van jou keuse.
Die dansvloer van die heelal is joune ๐๐๐ค๐คโค๏ธ๐๐งก๐๐