Hy was vir 33 jaar die keldermeester by Nederburg en ‘n pioneer op verskeie vlakke in die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Ek het die groot voorreg gehad om by Nederburg te gesels met Günter Brözel. Transcription available on request: info@martelizebrink.co.za
The post Wynlegendes – Günter Brözel appeared first on Martelize Brink.