Hy het vir 16 jaar by KWV, 16 jaar by Graham Beck en net meer as ‘n dekade by Antonij Rupert wyne, in die laboratorium gewerk, gehalte beheer toegepas, bande gesmee, produk ontwikkel en handelsmerke uitgebrei. Vandag in Martelize gesels met, kuier ek by Gary Baumgarten op L’ormarins buite Franschhoek in sy laaste maande voor […]
The post Wynlegendes – Gary Baumgarten appeared first on Martelize Brink.