Listen

Description

’n Legende agter die skerms. Vandag kuier ek by Pietman Retief by sy huis op sy tuisdorp Stellenbosch. Pietman vertel stories van onskatbare waarde oor die geskiedenis van die wyn en brandebedryf, sy rol by die Stellenbosch wynroete, stigting van die Brandewynstigting van SA, wyntoere na verskeie oorseese bestemmings en sy loopbaan by die Distillers […]

The post Wynlegendes – Pietman Retief appeared first on Martelize Brink.