Listen

Description

In die nuutste episode van Podlitiek #ontnonsens​ Hermann, Ernst en Daniël die ANC se verskuilde BEE agenda, die entstof-saga wat voortduur asook belowende geluide vanuit die Herman Mashaba kamp.

Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!

Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple​​
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f​​
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek​​
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek​​

Ondersteun #ontnonsens​​. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek

Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek