Listen

Description

Vandag bespreek Ernst, Louis en Arno die plofbare vlugtelingstatus-onderwerp. Is Trump reg om aan Afrikaners vlugtelingstatus te verleen? Gaan die Podlitiekers self Amerika toe? Hoe lyk die toekoms van die Afrikaners (diƩ wat bly en die wat gly)?

Podlitiek word aangebied deur:
Ernst van Zyl
Louis Boshoff
Arno Roodt