In die hierdie episode van Beleidsradar gesels Gerhard van Onselen (Sakeliga) met James Kemp op die insetsel vir Beleidsradar (Pretoria FM) oor die moeilike vrae oor vermeende storting van produkte en invoerbelasting as remedie.
Dit volg nĂ¡ omstrede aansoeke vir invoerbelasting op voertuigbande wat van China af ingevoer word. Sulke belastings kan bande se pryse vir alle padverbruikers verhoog.
Onlangs het die minister van handel, nywerheid en mededinging invoerbelastings op ingevoerde hoender opgeskort, juis omdat dit verbruikers onder kruk plaas.
Dit dui op koste en opwegings in burokratiese besluite om invoere te belas.