Die ETM-Sakelige Ekonomiese Oorsig vir Besluitneming in die Sakewêreld vir die eerste kwartaal van 2021 is vrygestel. Russell Lamberti (Van ETM Macro Advisors) en Gerhard van Onselen bespreek die huidige ekonomiese klimaat in die eerste kwartaal van 2021. Lamberti vertel van die “lelike opbloei” van die ekonomie aan die hand van ongekende monetêre verruimings. Die fokus val ook op Suid-Afrika, die gebrek aan beleidshervorming en die gevolgtrekkings vir die sakewêreld in die nadraai van Covid-19."
Lees die verslag in Afrikaans of Engels:
Afrikaans: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/02/2021-K1-Sakeliga-ETM-Ekonomiese-Oorsig-vir-Besluitneming-in-die-Sakewereld.pdf
English: https://sakeliga.co.za/wp-content/uploads/2021/02/2021-Q1-Sakeliga-ETM-Economic-Highlights-for-Business-Strategy.pdf