Listen

Description

Sakeliga regsontleder Daniel du Plessis gesels oor Eskom en die regulatoriese raamwerk waarbinne elektrisiteit in Suid-Afrika opgewek word. Daar word gekyk na moontlike oplossing binne die reg vir die huidige Eskom-krisis.

Klankversorging behartig deur http://kwikstert.co.za/