Listen

Description

EOSA se Johannes Wessels gesels met Sakeliga Beleidsradar oor die jongste Ekonomiese Opbou en Herstelplan (ERRP) wat onlangs deur president Cyril Ramaphosa voorgestel is. Johannes help ons meer sin van die plan te maak.

Neem asseblief kennis: Hierdie onderhoud is vooraf opgeneem en het ook plaasgevind voor die MTBPS-toespraak.

Lees ook Johannes se onlangse meningstuk: https://eosa.org.za/2020/10/21/ramaphosas-bold-plan-1-is-buying-local-going-to-be-bee-with-a-face-mask/#more-2991