Listen

Description

Martin van Staden (Sakeliga) gesels met James Kemp (Sakekern - Pretoria FM) oor die onlangse voorstelle van die ANC, EFF vir staatsvoogdyskap (custodianship) van grond. Hierdie is 'n belangrike wending in die debat oor onteiening. Van Staden verduidelik wat grondnasionalisering kan beteken vir private besitregte en die ekonomie.