Listen

Description

In hierdie episode gesels ek en Elaine weer afsonderlik aangesien ons almal steeds ingeperk word. Elaine gesels in hierdie uitgawe spesifiek oor die nuusgebeure in April, veral die aankondiging dat skole weer geleidelik heropen in Junie.
Ek gesels oor die uitdagings wat gepaard gaan met die skole wat weer open en hoe ons dit op ‘n positiewe manier moet hanteer.