Listen

Description

Onderwys in gesprek:

Hierdie opname handel oor selfdoodbewusmaking onder jong kinders.
Ons gesels met Leandie Bräsler oor hierdie probleem. Sy lig belangrike tekens uit waarvoor ouers op die uitkyk moet wees.
Esté Meyer Jansen van Maroela Media bring ons ook op hoogte van die nuutste onderwys gebeure in die nuus.