Listen

Description

ICYMI: Die meeste van ons sukkel om vreugde, vrede, betekenis en konneksie in ons lewens te vind. Skep 'n raamwerk vir jou lewe wat jou opgewonde maak, jou siel energie gee en jou in staat stel om by die huis en by die werk te floreer! Sonder ‘n raamwerk, gebeur die lewe met jou in plaas daarvan dat jy intensioneel leef. Ontwikkel 'n duidelike plan om doelbewus te lewe en geniet elke oomblik daarvan! Maak seker om elke Woensdag om twintig voor vyf in te skakel waar Marco Haasbroek van Framework to Flourish wenke deel om jou toe te rus vir ‘n vreugdevolle lewe. Vir meer inligting gaan na: flourishworkshops.co.za 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936