Listen

Description

Met haar opvallende bloedrooi cowboyhoed en stewels maak die talentvolle Mionette ’n triomfantelike terugkeer met haar nuwe enkelsnit, “Bietjie Meer”. Die musiekvideo is stylvol verfilm deur die ervare Gerduan Kemp. #Mionette #BietjieMeer #RadioOnderhoud #MarilizeDuPlessis #AfrikaanseMusiek 📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936